Dit wil voorkom asof die groei en toekoms van US intiem gekoppel word aan die aantal niewit studente. Wat is met die oog op die toekoms van US die belangrikste, die kwessie van sy taalmedium van onderrig en navorsing, of die ras/kleur van sy studente?