Teleurgesteld in SA se Wetstoepassers!!

  • 0

Agge nee man!!!

Ek lees ondergenoemde storie en my bloed kook!!

Nou wil 'n Vrystaatse regter 'n Vrystater VK toe stuur om moontlik lewenslank opgesluit te word!!! Fokken pateties!!

Hoekom is Dewani nog nie hier om geregtigheid te aanvaar nie???????????? Die fokken VK wil nie hul eie oorlewer nie, hoekom doen ons dit???

Ons lees in VB:

DIE Bloemfonteiner wat lewenslange tronkstraf in Engeland opgelê kan word oor ’n bakleiery in ’n kroeg gaan waarskynlik later vandeesmaand al aan dié land uitgelewer word om daar verhoor te word.

Virgil van der Ross (28) van Heidedal het die afgelope week in die Bloemfonteinse landdroshof voor landdros Noluthando Ndamase gehoor hy gaan uitgelewer word nadat sy vertoë na die minister van justisie om sy uitlewering te keer onsuksesvol was.
Landdros Piet Bester het sy verhoor na 25 April uitgestel wanneer hy moontlik uitgelewer sal word. As hy uitgelewer word, kan hy verhoor word ingevolge ’n wet wat in 1861 al oor misdade teen mense gemaak is. Die straf is tot lewenslange tronkstraf.
Van der Ross het na bewering in Maart 2005 vir Paul Owen (destyds 25) in ’n nagklub in Woking, Surrey, met ’n glas in sy gesig geslaan. Van der Ross se weergawe is hy het tussenbeide getree toe ’n ander man ’n vrou in ’n rusie in die kroeg met ’n bottel geslaan het. Van die man se vriende het bygekom en hom gegryp. Hy het besef hulle gaan hom aanrand en om hulle te keer het hy met sy bierglas na hulle geslaan. Die bierglas het Owen in die gesig getref en gebreek. Hy het uit selfverdediging opgetree.
Die polisie het hom aangehou en toe weer vrygelaat.

Sy werkgewer het van die voorval gehoor en hom ontslaan.

Nadat hy niks weer van die polisie daar gehoor het nie het hy na Suid-Afrika teruggekeer.

Sowat drie jaar gelede het die Suid-Afrikaanse polisie hom laat weet Interpol soek hom.
- Volksblad

Onge-fokken-looflik!!

Net 'n wit regter sou dit ooit oorweeg!!

Hoop nie dis Piet die oud stut van OVS rugby nie??

Daai man was 'n held, of is hy nou 'n Piet de Wet??

In London dra 50% VAN SKOOLKINDERS in matriek 'N MES NA SKOOL TOE!!

Dis 'n uiterste siek en gewelddadige omgewing daar, elke 4 minute is daar 'n messtekery! Die strate is gevaarlik, geen mens is veilig nie, ek wil alle Suid-Afrikaners WEER waarsku!!!

BLY FOKKEN WEG UIT DIE VK UIT!!!!!!!!!!!!!!

DIS REGTIG 'N HELHOOL VAN DWELMS, BENDES, MISDAAD EN GEWELD!!!

MENS HET ABSOLUUT GEEN WAARDES DAAR NIE, GEEN REGTE NIE, EN GEEN BESKERMING NIE!!!

BLY NET WEG!!!!!!!!!!!!

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top