Oestyd-skryfuitdaging: loon

  • 0

loon

haai Karoo
waai deur oë
liefloos en lafloos
geskryf op moeë
droë hande
     – en al wat troos –
is loon in die Boland:
wyn en pyn
     in plaas van kontant

Jana Cloete

Klik hier vir besonderhede oor PEN Afrikaans se Oestyd-skryfuitdaging.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top