Wen | Win

 
Mankepank en ander verse: Wenner bekend

in ons posbus bly ’n feetjie
wat snags op die dakke dans
fyn spoortjies trap sy op die briewe
mens sien haar skoentjies glans
– Uit "posbusfeetjie" deur Antjie Krog

LitNet het een eksemplaar van Antjie Krog en Diek Grobler se Mankepank en ander verse vir ’n gelukkige leser, met komplimente van Tafelberg-uitgewers.

 

Wenner: Alet Oosthuysen

Klik hier om 'n onderhoud met Diek Grobler te lees oor Mankepank en ander verse.



Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment