NB-Uitgewersportaal | NB Publishers Foyer

 
Lokprent: Rodriguez deur Piet van Rooyen


Uitgewer:
Tafelberg
ISBN:
 9780795800344
e-ISBN:
9780795800351
Prys: R195

Rodriguez
Piet van Rooyen

1990. Mosambiek. Vroeër was hy die student Skerf Malan, maar toe word hy gewerf om aan koverte operasies deel te neem. Nou is hy die agent Rodriguez, die “inside man”, ’n wit man wat die Renamo-beweging moet infiltreer. Hy dra letsels wat sinoniem is met sy beroep, maar gaan onverskrokke voort met sy taak. Spanning uit die boonste rakke deur ’n bekroonde skrywer.

Klik hier en koop jou eksemplaar van Rodriguez nou van Kalahari.com!

 

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address