Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624054573
Mieke rock uit Jana du Plessis
Geskei op 25, en dít met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Gaan sy vir ewig die blonde Pretoria-poppie met die geblomde bloesies bly, of skuil daar dalk 'n rock chick iewers diep in haar binneste?
Klik hier en koop jou eksemplaar van Mieke rock uit nou van Kalahari.com!
Riette Rust se boek Die AA tot OE van seks is op 8 Mei 2013 in Tygervallei bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.