LitNet-spens: Die oudisie

  • 0

Naam van skrywer

Nico Luwes

Naam van teks

Die oudisie

Subgenre

Kort eenbedryf

Aantal spelers

Een vrou en twee mans

Vorige opvoerings

Geen in Afrikaans van hierdie teks nie

Kort opsomming:

Die oudisie is ’n verwerking en tien bladsy Afrikaanse vertaling van Anton Chekhov se kortverhaal The Audition vir die verhoog. ’n Gefrustreerde regisseur wil huis toe gaan na ’n hele dag se onsuksesvolle oudisies deur aktrises. Die verhoogbestuurder kondig aan dat daar nog enetjie laat opgedaag het wat wil lees. Wat eers lyk na ’n baie komiese ontmoeting loop uit op ’n baie roerende einde. Perfek vir ’n jong aktrise en kort genoeg vir ATKV-skoletoneel.

 

Naam van kopiereghouer

Nico Luwes

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Dalro of Prof Nico Luwes
Dept Drama
UV
Bloemfontein

(0823742485) of luwes@ufs.ac.za

 

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top