Poësie | Poetry

 
laat die kind kom

laat die kind kom na my Afrikaans-klas
om sy taak oor Leipoldt
in swak skrif op rooi karton  
naas plakkate van landmyne en handgranate
teen die muur aan te bring
laat die kind kom en my halssnoere
op die voorblad bespreek in Voorligting
laat die kind kom na my skoolsale
vol foto’s van Kruger tot Botha
en Hoe groot is U sing





Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment