Die grenslit-boek Grensoorlogstories word tans gedruk en verskyn 28 Februarie. Die bekendstellingsfunksie van Grensoorlogstories sal by Graffiti in Lynnwood Bridge, Pretoria plaasvind op 22 Maart om 18h00 vir 18h30.
"Dié Superman van dentale dinge vernietig vyande vinniger as wat Batman booswigte kan laat les opsê."