Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken. Jacques Ensink het foto's geneem.
Bon Esperance
Die tafels is feestelik vir die gaste gedek.
Melt Myburgh, Woordkunsprojekbestuurder, klink ’n glasie.
Valiant Swart verskaf musiek.
Karen Meiring en Tracey Lang
Albert Maritz
Ronald Andrew, Jerome Deeman, Naseema Adams, Ivor Fortuin
Frank Louw en Porra van der Merwe
Lente Louw en Hans Huisen
Theo Kemp
Sonja Loots
Amanda Strydom
Christiaan Ollewage
Christiaan Ollewage op die podium
Hans Huisen deel ’n kwinkslag met die gehoor.
Amanda Strydom
Ronald Andrew
Dorothea van Zyl en Ronald Andrew
Japie Gouws, groep besturende direkteur, ATKV
Tracey Lang
Lees nog oor die wenners van die WOORDtroFEES 2012