US Woordfees | Festivals

 
Doen nou aansoek vir US Woordfees 2013

Aansoekvorms vir die US Woordfees 2013, wat van 1 tot 10 Maart op Stellenbosch aangebied word, is nou beskikbaar by www.woordfees.co.za. Die tema vir 2013 se fees is “Hemels”. Die Woordfeesspan  is nie bygelowig nie en verwag dus nie dat die wêreld in Desember 2012 sal vergaan, soos voorspel op die Maja-kalender nie. Hulle nooi dus alle skrywers, kunstenaars en boekmense uit om ’n hemelse ervaring by die Woordfees te kom aanbied.

Sluitingsdatums vir aansoeke deur kunstenaars en skrywers/uitgewers is as volg:

Musiek- en dramaproduksies – 31 Julie 2012
Skrywersprogram – 15 September 2012

Vir meer inligting, besoek www.woordfees.co.za of skakel 021-808 2019.

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address