Ondersteuningsgroepe | Support Groups

 
Die Liggaam: Vet

Aan wie dit mag aangaan

My naam is Thys en ek is nou 40 jaar oud. Ek was van my skooldae af ’n goeie atleet en het nooit met vetrolle gesukkel nie, maar met die jare het ek ophou oefen en gewig aangesit. Al oefen ek en gaan ek op ’n dieet, gebeur daar niks. My maag raak net groter. Ek wil graag iets daaraan doen, maar is al raadop. Toe hoor ek van insulienweerstand. Kan ek dit probeer? Gee raad, asseblief.

Groete

Thys

Comments 1 Reaksies | 1 Comments
Delete Comment
avatar
Bubbles
2012-06-18 @10:08
Hallo Thys
 
Die beste is om jou te laat toets deur 'n Dr om seker te maak jy is wel insulien weerstandig. 'n Hoë proteïen dieet help altyd (vis/vleis en groente). 
 
Hoop dit help!
Groete
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address