In die artikel “Wie sal ons onthou?”: Die gehoorlid se ongemaklike posisie in Deon Opperman se “Tree aan!” kom Lida Krüger tot die gevolgtrekking dat die regisseur sekere feite wat in die historiografie aanvaar word, misken of versluier. |
|
"Krüger hou dramaturg Deon Opperman voor stok omdat hy die geskiedenis voorhou as iets wat volledig gevorm is, in stede daarvan om die onstabiliteit en onsekerheid rondom geskiedenis as ’n reeks parallelle en dikwels oorvleuelende narratiewe, te erken." |
|
"Ek mis erkenning van die realisme waarmee Opperman gereeld werk in Krüger se artikel. In my taal is wat Krüger gereeld beskryf as 'abstraksie', eerder die diepgaande realisme." |
|
Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan akademies@litnet.co.za." |