NB-Uitgewersportaal | NB Publishers Foyer

 
Bekendstellings van Die staat teen Anna Bruwer in Kaapstad en Pretoria

NB-uitgewers bied twee bekendstellings van Anchien Troskie se topverkoperboek Die staat teen Anna Bruwer in Kaapstad en Pretoria aan.

Kapenaars word uitgenooi om Donderdag 24 Mei om 18:00 te kom luister na Troskie se gesprek oor haar boek by Bon Amis in Durbanville. Pretorianers sal die daaropvolgende Donderdag, 31 Mei om 18:00 die kans kry om Troskie by Diep in die Berg te ontmoet.

Sien jou daar!

Besonderhede van die Durbanville-bekendstelling

  • Datum: Donderdag, 24 Mei 2012
  • Tyd: 18:00 vir18:30
  • Plek: Bon Amis,
    M13, Tygervalleistraat,
    Durbanville
  • RSVP: Alicia Pietersen, Alicia.Pietersen@nb.co.za

Besonderhede van die Pretoria-bekendstelling

  • Datum: Donderdag, 31 Mei 2012
  • Tyd: 6:00 nm vir 6:30 nm
  • Plek: Diep in die Berg,
    929 Disselboomstraat,
    Wapadrand,
    Pretoria
  • RSVP: Alicia Pietersen, Alicia.Pietersen@nb.co.za

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address