SêNet-briewe | Letters

 
Aardgas by rioolplase?

Ek dink die 'groenes' in SA, bv Dave Peplar, praat akademies baie. Hoekom kan die negatiewe van voerkrale en rioolplase, nl gasse vrygelaat in atmosfeer, nie 'ge-oes' word as 'aardgas' deur bv Shell nie? So kan hul gas voorsien en 'n positiewe bydrae lewer aan omgewing en aardverwarming, wat SA in 'n woestyn gaan verander.

Nou wil Shell en meelopers, die semi-woestyn Karoo, in 'n klipwoestyn verander. Tans is die Karoo nog relatief produktief. As die grondwater, wat dikwels hoë vlakke arseen bevat, heeltemal besoedel is, dan is dit verby met helfte van land. Gaan ons mekaar dan eet?

Almal kla al klaar oor voedselpryse in SA.

Hans Richardt

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address