Video: Breyten Breytenbach oor die impak van die Afrikaanse skrywer

  • 3

Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Die paneel het bestaan uit Breyten Breytenbach, Adam Small, Bettina Wyngaard en Danie Marais. Kerneels Breytenbach was die gespreksleier.

Hieronder is 'n video van Breyten Breytenbach se toespraak. Die video word onderbreek weens beurtkrag, maar die klankgreep gaan word totdat die video weer beskikbaar is.

  • 3

Kommentaar

  • Waldemar Gouws

    Ek dink aan 'n gedagte van Cioran, wat van toepassing kan wees op 'n gepersonifieerde Afrikaans van nou: "To be present at one's diminution, to contemplate the reasonable edition of the hallucinated creature one has been!"

    Baie dankie, Breyten Breytenbach, vir die gevorderde en viriele en onbevange en onopgesmukte insigte in hierdie tyd van onsekere lig.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top