
In D-straat Galery is ’n unieke uitstalling te sien as deel van die US Woordfees 2015. Toorwoorde roep my is kunswerke van 11 kunstenaars wat almal geïnspireer is deur lirieke van Valiant Swart. Die projek is gebaseer op Valiant se boek met dieselfde titel wat in 2011 deur Lapa-Uitgewers uitgegee is.
Foto © Gerrit Rautenbach

Foto © Gerrit Rautenbach

Sonvanger: Pieter van Straaten
... sonvanger
ek vra jou mooi
laat hom weer vir my kom skyn ...
Foto © Gerrit Rautenbach

Danie Marais
Foto © Naomi Bruwer

Matrooslied: Vernon Swart
... daar ver om die hoek van die wêreld
waar die sonskyn met die donderweer dans
swem sy met fosfor en pêrels
teen die dieptes waar selekante gaan ...
Foto © Gerrit Rautenbach

Oosweswals: Jaco Sieberhagen
... langs die onderste bome
oor die solders van die Noorde
toorwoorde roep my
ek is droomverlore ...
Foto © Gerrit Rautenbach

Lise Swart
Foto © Naomi Bruwer

Die skoene moet jy dra: Jaco Sieberhagen
... al is jou spore vergete
al is jou sole verslete
al is die pad lank en swaar
die skoene moet jy dra ...
Foto © Gerrit Rautenbach

Vernon Swart verduidelik presies hoe hy op die idee gekom het.
Foto © Gerrit Rautenbach

Michelle Nolte, Valiant Swart se suster
Foto © Naomi Bruwer

Danie Marais gesien oor Johan Bakkes se skouer, besig met die openingsrede
Foto © Gerrit Rautenbach

Strijdom van der Merwe
Foto © Naomi Bruwer

Dankie, D-straat, vir ’n Toorwoordfees.

Gerrit Rautenbach, Johan Bakkes, Erns Grundling en Gert Vlok Nel
Foto © Naomi Bruwer

Valiant, die Toorwoordman self aan die woord (en aan die toor)
Foto © Gerrit Rautenbach

Elizabeth Miller-Vermeulen, kurator van die uitstalling
Foto © Naomi Bruwer

Valiant Swart
Foto © Naomi Bruwer

Ingrid Winterbach en Vernon Swart
Foto © Naomi Bruwer

Van die kunstenaars wat aan die uitstalling deelgeneem het: Jaco Sieberhagen, Dot Vermeulen, Valiant Swart, Clare Menck, Ingrid Winterbach, Vernon Swart, Shany van den Berg en Strijdom van der Merwe.
Foto © Naomi Bruwer

