
Fotobron: Pixabay
Is jy graad 7 en moet jy blitsig Tegnologie vir die eksamen baasraak? Moenie dat hierdie jaar jou onderkry nie. LitNet se gratis vraestel en memo hieronder sal jou deur die grense van gravitasie laat breek. Laai dit nou af en wees voorbereid!
Kommentaar
Stel belang, asb.
Volg net die skakel en laai dit af!
Enige natuurwetenskap en ekonomiese bestuurswetenskap vraestelle vir graad 7, asseblief.
Ons plaas gereeld nuwe vraestelle, soos hulle inkom!
Goeiedag, ek kry niks NW vraestelle en memorandums vir gr.7 nie, help asseblief.
Hallo! Hierdie is die graad 7-vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons is onseker of ons NW-vraestelle sal kan byvoeg voor die einde van die jaar, omdat ons afhanklik is van kundiges om dit vir ons op te stel. Laai gerus gratis af wat beskikbaar is en ons kyk wat ons nog alles kan byvoeg. Groete, die LitNet-redaksie
Reg, baie dankie vir jul hulp. Julle is puik.
HELP! EK SOEK GRAAD 7 NW NOVEMBER VRAESTEL DRINGEND
Hallo! Ons voeg die vraestelle by wat deur kundiges en onderwysers vir ons opgestel word. Ons brei die inhoud uit soos wat dit moontlik is. Hier is die vraestelle vir graad 7 wat op die oomblik beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Volgende jaar kom daar nog meer! Groete, die LitNet-redaksie
Dringend op soek na graad 7 kwartaal 4 Tegnologievraestel 2021. Sukkel met bou van emergency shelter en tekeninge. Groot seblief.
CAPS
Hallo! Hier is 'n indeks van ons graad 7-vraestelle wat alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Daar is Powerpoint-skyfies en vraestelle vir Tegnologie, maar dit mag wees dat die spesifieke inhoud waarna jy op soek is, nie op LitNet beskikbaar is nie. Daar is wel ander inhoud vir graad 7 ook, so klik gerus op die skakels en laai gratis in PDF-formaat af wat jy benodig. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Vraestelle vir graad 7, November 2021 eksamen asb.
Goeiedag! Hier is die gedeelte van die LitNet-indeks van skolevraestelle wat spesifiek op graad 7's van toepassing is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Rol daardeur en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 7 Wetenskap, Afrikaans en Engels vir my seun in graad 7.
Goeiedag! Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiemôre, ek is op soek na 'n graad 7-NW-vraestel vir kwartaal 4, sien die ander vraestelle maar nie die spesifieke een nie, kan julle help asseblief?
Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Natuurwetenskap vir graad 7: vraestelle en memo, 4de kwartaal.
Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons probeer deurlopend om die inhoud uit te brei en vraestelle van soveel moontlik vakke moontlik by te voeg. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil graag leer om NW te leer. Nou wil ek hierdie program follow.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet is 'n aanlyn joernaal wat baie ander inhoud ook publiseer, maar ons bied gratis vraestelle aan skoolkinders sodat hulle voor kan berei vir die eksamen. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Dalk ontdek jy nog meer vraestelle wat jou kan help met voorbereiding as waarna jy op soek is! Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Bai dankieeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee.