
Deel die jongste LitNet-materiaal met jou vriende en familie.
As jy LitNet se kanale volg, sal die jongste plasings as “updates” onder jou kanale verskyn. Slegs die LitNet-redaksie kan items op die kanale plaas. Jy kan met ’n emoji op die plasings reageer.
Deel die skakels na die onderskeie WhatsApp-kanale wyd en syd.
Hier is die skakels na die onderskeie kanale:
> LitNet: Menings
Hier kan jy sien wie dink wát. 🖌️💡🎙️🎧 🎥 Dink saam, en nooi jou vriende om ook aan te sluit.
Volg die skakel hier of skandeer die QR-kode vanaf jou rekenaar:

> LitNet: Boeke
LitNet. Die boekehuis met baie wonings. 📚📲
Volg die skakel hier of skandeer die QR-kode vanaf jou rekenaar:

> LitNet: Skole
Gratis vraestelle! ✏️ Kyk ook na ons gratis Wiskunde-video’s! 🎥 Leerders, ouers, onnies, oumas en oupas, hierdie kanaal is vir julle.
Volg die skakel hier of skandeer die QR-kode vanaf jou rekenaar:

> LitNet: Nuwe skryfwerk
Kry hier oorspronklike gedigte en kortverhale. 📚🖌️
Volg die skakel hier of skandeer die QR-kode vanaf jou rekenaar:

> Waar vind jy die kanale op WhatsApp?
> Wanneer jy WhatsApp op jou selfoon oopmaak, is Updates in die strook aan die onderkant van die skerm.
Dit lyk so op Apple-toestelle:

Dit lyk so op Android-toestelle:

> Wanneer jy WhatsApp op jou Windows-rekenaar gebruik, is daar ’n Channels-ikoon in die linkerkantste paneel. Op ’n Apple-rekenaar sal jy dieselfde Updates-ikoon as op jou selfoon in die linkerkantste paneel sien.
| Dit lyk so op Windows-toestelle: | Dit lyk so op Apple-toestelle: |
![]() |
|
> Jy kan LitNet in die soekblok tik as jy nog nie ons kanale gevolg het nie. Sodra jy ons volg, sal ons kanale op jou Updates-blad sigbaar wees.



Kommentaar
Ek stel belang in "Jou MASE taal". Hoe raak ek betrokke?