Gesien – Ena Jansen, op Facebook:
Die man wat die Koran in Afrikaans vertaal het (gepubliseer in 1961) het sy jeugjare in hierdie huis in Simonstad deurgebring. Later was hy imam van die moskee net langsaan in Thomasstraat.

Kommentaar
In hierdieselfde omgewing verwys "Die Afrikaans van die Kaapse Moslems " deur Achmat Davids verwerk deur Hein Willemse, beskikbaar by sba, oftewel Sigbaar Afrikaans. Dis 'n verstommende interessante en boeiende boekie oor Afrikaans as sulks en herkoms, en die invloede en toepassings in jare her wat nou nog in die taal voorkom. Soek gerus op die internet onder sba vir meer inligting. Suleman Dangor en Danie S Botha is ook betrokke by hierdie boekie. U sal nie teleurgesteld wees nie.
Daar is nou ook 'n vars nuwe vertaling van die Koran beskikbaar in hedendaagse Afrikaans - laai dit hier grates af:
https://web.facebook.com/groups/266739777005484/?ref=search