Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Dankie vir die vraestelle dit help my seuns baie graad 2 en graad 9
Wil graag he dit moet help.
Goeie naand hoe kan ek my seun help dat hy wiskunde makliker verstaan asb. Hy nou graad 9. En finansies het ek nie om hom ekstra klasse te laat loop nie ek is tans werkloos .
Hallo Chantelle, van LitNet se kant af bied ons graag oefenvraestelle aan wat lesers gratis kan aflaai en wat kan help om sekere vakke se inhoud te oefen en vas te lê. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en laai af wat kan help. Hier is ook 'n skakel na ons skoleafdeling vir nog inhoud: https://www.litnet.co.za/category/skole/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is `n pa van `n seun in Graad 9 by Oudtshoorn High en moet u bedank vir hierdie handige vraestelle en notas. ek sit eers en berei my voor, voordat ek my seun help. Julle is TOPS!
het U enige vraestelle in engels vir graad 9
Hallo! Ons vraestelle is meestal in Afrikaans beskikbaar, en hier is 'n indeks van al die vraestelle wat daar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk ook na die skoleblads vir nog inhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur wat jou kan help en laai dit gratis af. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Can I get the November grade 9 maths paper in English please
Hi there! Most of our exam papers are available in Afrikaans. Here is a link to the exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Feel free to scroll down and download what you need for free. Best wishes, Naomi Meyer, content manager.
Ek wil my wiskunde verbeter.
Hallo Miguel
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Vriendelike groete