Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

  • 33

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir graad 9-Wiskunde.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 33

Kommentaar

  • goeie middag die "link'wil glad nie oopmaak vir gr9 wisk vraestel en memo is daar n moontlikheid om dit te epos asb

    • Hallo Belinda, die skakel laai af as Word-dokument en dit werk beslis. Dalk moet jy 'n oomblik wag voordat dit oopmaak, maar daar is geen probleem met die skakels nie. Dit is getoets. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • ELIZE PRETORIUS

    Goeiemiddag,

    My naam is Elize Pretorius. ek het tans 'n tweeling in Graad 9 en benodig hulp asb.

  • Melany Bruwer

    Hi, ek is op soek na oefenvraestelle vir graad 9 Wiskunde Olimpiade, kan jul asseblief help?

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons het nie vraestelle wat spesifiek toegespits is op Wiskunde-olimpiades nie, maar ons het wel baie ander vraestelle en oefenmateriaal wat gratis op LitNet beskikbaar is. Volg hierdie skakel na die indeks waar al die vraestelle en memo's op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol deur die lys om te sien watter inhoud vir die verskillende grade beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat oefenvraestelle wat jou graad 9-kind kan help om vir sy toetse en eksamens voor te berei. Volg hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Dit lei jou direk na die graad 9-inhoud. Jy sal 'n hele paar Wiskunde-vraestelle hier aantref, en ook oefenvraestelle vir ander vakke. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Dit sal aangenaam wees om hierop Wiskunde te doen. Ek sukkel tans met Wiskunde; dit sal my help om goed te doen in my Wiskunde-toetse.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet publiseer gratis vraestelle en 'n indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is, verskyn hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakel om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is baie Wiskunde-vraestelle beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Hier is vraestelle wat jou kan help voorberei. Hier is vraestelle wat vir jou iets kan beteken - hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top