Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.
Klik op die onderstaande skakel om die PDF-dokument met die vraestel en memorandum te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.
Klik op die onderstaande skakel om die PDF-dokument met die vraestel en memorandum te stoor.
Kommentaar
Baie dankie vir die vraestelle wat julle oplaai.
Dit help regtig baie met die voorbereiding.
Enige kans vir ander vraestelle soos SW, aardrykskunde en geskiedenis, Lewensvaardighede, en engels tweede taal?
Hallo! Ons is bly dat die vraestelle jou help. Hier is 'n skolebladsy waarop ons vraestelle gelys word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk ook na die indeks heel bo - hier is die meeste van die vraestelle, ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help nog meer. Sterkte met die eksamen. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie vir die inligting.
Baie dankie vir die hulp, dit help baie.
Goeie dag.
Ek is op soek na Graad 5 afrikaanse en Engelse vraestelle vir die Kwartaal 4 Eksamen asb
Michelle
Goeiemiddag, ek soek asb 'n vraestel vir graad 5 vir Nov-eksamen, asb.
Hallo Cornelia, hier is die graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld as moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiemiddag. Ek is op soek na 'n Afrikaanse departementele vraestel vir Nov-eks.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die meeste van die vraestelle word spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel. Dus is dit juis meestal nie departementele vraestelle nie. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wil net baie baie dankie sê vir die toegang tot die vraestelle. In die inperkingstydperk help dit baie! My seun graad 5.
Goeiedag,
Ek is op soek na Graad 5-eksamenvraestelle en antwoorde asb.
Hallo Tania, hier is 'n indeks van al die vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur vir vraestelle vir die verskillende grade. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, min of meer elke week. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie middag ek is opsoek na vraestelle vir graad5 afrikaans vir 4de kwartaal aseblief
Vraestel asseblief Vir kwaartaal 4
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Kyk telkens by die graad en klik op die skakel om die gratis vraestel of memo in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Môre as julle kan help met vraestelle graad 5. 2021
Waardeer baie
Hallo! Hier is al die vraestelle en memo's vir graad 5 op een plek beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Klik telkens op die skakels om die vraestelle of memo's gratis af te laai/as PDF's oop te maak. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Hi, ek is op soek na 'n graad 5-Afrikaans kwartaal 2-vraestel en memo vir die eksamen.
Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Op soek na graad 5-Afrikaans-vraestelle, kwartaal 3, asb.
Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 5-gedeelte van 'n indeks wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Blaai deur hierdie lys om te sien watter vraestelle en memo's daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, die LitNet-redaksie
Ek soek tweede kwartaal-Afrikaans-eksamenvraestelle vir graad 5-leerders.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle op LitNet gelaai en dit kan leerders help met eksamenvoorbereiding. Hier is ‘n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus hierdeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding en alle sukses met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 5 Afrikaans Tweede Taal-begripstoetse, asseblief.
Hallo! Hier is 'n indeks wat jou direk na graad 5-werk neem: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Jy kan dalk ook na hierdie boek kyk, want hier is spesifiek begripstoetse vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders: https://www.litnet.co.za/ingonyama-en-ander-maats-met-leeueharte-n-kortverhaalbundel-saamgestel-deur-carin-krahtz-n-resensie/. Voorspoed, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder