Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Dki
Baie dankie
Hoekom is die memorandum Graad 10? en nie graad 11 nie?
Hallo Linda, die memo was inderdaad die regte een, hoewel die verkeerde graad se getal daarby gestaan het. Die fout is nou reggestel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
So 1.1.2 se antwoorde is verkeerd afgerond en 1.1.4 se antw is verkeerd. Die antwoord moet x=-2 wees en nie x=4 nie.
Soek ou gr11 vraestelle en die memoramdum
Hallo Christa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus deur en laai af wat van toepassing is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Mag ek asseblief die vrystad se wiskunde veaestel ontvang
Hallo Sherridon, ons vraestelle wat deur kundiges vir ons opgestel en ons bied dus ongelukkig nie spesifieke vraestelle aan wat afkomstig is vanaf 'n sekere gebied se onderwysdepartement nie. As dit gebeur, is dit toevallig inhoud waarvoor toestemming verkry is. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Matrik asb
Hallo! Kyk na hierdie indeks - al die verskillende grade word hierop aangedui: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Graad 12 is onderaan die lys; kyk watter materiaal is alles hier beskikbaar! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Waar kan ek seblief Gr11 Tegniese Wiskunde vrae en antwoordstelle kry?
Hallo Gerda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus daardeur om te sien of jy kry waarna jy op soek is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hello, ek benodig tegniese wiskunde en wetenskap vraestelle. Kan julle help?
Hallo Emma, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en kyk of die vraestelle waarna jy op soek is, hier te vinde is. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wow. Baie dankie vir al hierdie hulpbronne. Ons waardeer dit regtig.
reg so
baie dankie
Is die wiskunde vrae- en antwoord-stelle ook van toepassing op tegniese wiskunde?
Hallo! Die memo is van toepassing op die vraestel en die vak wat hier aangedui word. Om vas te stel of dit ook van toepassing is op tegniese wiskunde, moet 'n deskundige of onderwyser van tegniese wiskunde dalk geraadpleeg word. Groete!