Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Hallo, my dogter is in gr10. Sy verstaan nie hoe om n KGV te kry nie by lettervergelykings.
Hallo Desiree, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk kan jy hierdeur blaai en kyk of daar inhoud is wat jou dogter met haar vraag kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag ek soek gr 10 landbou tegnies en landbou bestuur dep vraestelle en memos.
Hoop jul kan my help
Hallo Monica, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag is daar eninge Gr 10 rekeningkunde Nov vraestelle beskikbaar asb.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag! Is daar enige graad 10-rekeningkundevraestel 2 + memo van 2018?
Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit mag dalk nie 'n betrokke jaar se vraestel wees nie, aangesien dit spesiaal vir LitNet deur kundiges opgestel word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo,
Waneer vraestel 2 se memo oopgemaak word sê dit "Vraestel 1-memo".
Hallo! Dankie dat jy ons aandag hierop gevestig het. Die memo is inderdaad die regte memo en vraestel 2 s'n. Maar die opskrif is nou gewysig sodat dit nou ook boaan korrek vertoon - as vraestel 2 se memo. Jy kan die skakel verfris en sien dat dit nou korrek so aangedui is. Groete, die LitNet-redaksie
Ek soek graag vraestelle vir goeie voorbereiding.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om die vraestelle te soek wat jy kan gebruik. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
X wil hierdie bladsy bywoon want x moet studeer vir my wiskundige geletterdheid
Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons probeer deurlopend om die inhoud uit te brei en vraestelle van soveel moontlik vakke moontlik by te voeg. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ekstra oefeninge voor eksamen.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by die lys. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Thanks a lot for the help with the exams.