LitNet het die volgende Graad 10 Chemie-vraestel en memo as spontante toesending vanaf DF Greeff van Hoërskool Piketberg ontvang. Baie dankie! Leerders is welkom om die vraestel en memo gratis af te laai en vir hersieningsdoeleindes aan te wend.
16LitNet het die volgende Graad 10 Chemie-vraestel en memo as spontante toesending vanaf DF Greeff van Hoërskool Piketberg ontvang. Baie dankie! Leerders is welkom om die vraestel en memo gratis af te laai en vir hersieningsdoeleindes aan te wend.
16
Kommentaar
ek sukkel om gr 10 notas op jul website te kry ek kort dit dringend en sal dit waardeur as ek gr 10 notas kan aftrek
Hallo Jean-Louise
LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om dit gratis af te laai.
Hier is nog skoleinhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, so besoek LitNet gerus om te kyk wat ons in die hande kon kry om van hulp te wees.
Groete
Remona Voges
Ek het 'n Chemie-vraestel nodig vir kwartaal 3/4.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Môre!
Ek is op soek na Graad 10-vraestelle vir Fisika en Wiskunde, kwartaal 4, asb.
Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil graag die Fisiese Wetenskap-vraestelle gebruik vir my eindeksamen.
Hallo! Jy is welkom om die vraestel te gebruik om met jou voorbereiding te help. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek soek hulp.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan hierdeur blaai om te sien watter hersieningsmateriaal jy kan gebruik om jou met voorbereiding te help. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil graag hierdie website gebruik.
Goeiedag! LitNet se vraestelle is deur kundiges vir kinders wat die KABV-kurrikulum volg, opgestel. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte en hoop dat jy daarby baat kan vind. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil graag net oefentoetse kry, vir graad 10, kwartaal 2.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, ek soek graag Fisiese Wetenskap-vraestelle vir kwartaal 3, Graad 10, asb. Dankie.
Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Dit is gratis beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder