LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

'n Woord kan 'n tydsgees vasvang.. Wat is 2016 se Afrikaanse woorde – woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Stuur jou #litnetwoord2016 voor 6 Desember 2015 aan: naomimeyer@litnet.co.za.
