Jong lesers
Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? LitNet nooi jou uit om jou indrukke van ’n kinder- of jeugboek te skryf en vir ons te stuur. Stuur jou resensie, naam, graad en die naam van jou skool na jonglesers@litnet.co.za.
