Uit die argief
’n Keuse van materiaal uit LitNet se argief.
Material from the LitNet archive.
Khoekhoegowab, ti ǂnīsasib
2018-03-20 Nēsis gōse ta ge ǁaris khemi ra ǂâiho, matis ti ǁgûsa, mamasa ǀnî ǃās ǁga skolǃgûs xa ge re ǃhoa ǀgausa. “Nē ǀgôas ge kaise ra ǁnurisaǀgôa dīsen, tsî ǁnuriǀgôa kaikai-e ha. A ta ǃgû-ū si, īs si ǀgai’’, ǁnatis ge ge re mî. ǁNāb ge hora-us ǀgaub ǀgais nîba.Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling (Afrikaanse Taalmuseum en -monument)
2018-12-19 "Op Saterdag 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind. Die boekbekendstelling is deur Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), tesame met die Afrikaanse Taalmuseum se slawedagviering, aangebied."Ukufunda ngomzimba wam
2004-11-04 "Namhlanje ndingumfazi. Sikho nesam isikolo sokucinga noxa kukho iindlela zobundlobongela eseziqhelekile. Ndizingomba isifuba ngesi sikolo sam sokucinga, njengotitshala, njengomfazi omnyama osele ekhulile, kwaye luxanduva endicinga ukuba sifanele ukuba sabelane ngalo."Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate
2021-03-10"I think the plot has been completely lost, and with it the spirit of imaginative transformation. You have not understood yet that there is a very modern, pedagogically sound and intellectually progressive basis for promoting mother-tongue education and linguistic diversity and for developing and protecting minority languages."
Uit die Argief: Die oorlewing van die nie-dominante tale van Suid-Afrika ‒ ’n Kommentaar deur Neville Alexander
2001-04-07Bydrae gelewer by Die Burger se lesingreeks, KKNK 2001: "Afrikaans kan ’n sleutelrol in die bevestiging van die demokrasie in Suid-Afrika speel namate dit sy bates en voordele met die ander inheemse tale van die land deel. ’n Beleid van funksionele meertaligheid op alle gebiede moet in ’n gees van pragmatisme wat op die beginsel van taalregte as menseregte berus, toegepas word."