Als oor LitNet
Lees hier meer oor LitNet!
Read more about LitNet!

Die eerste LitNet-logo en grafika is ontwerp deur Mark Kannemeyer.
The first LitNet logo and graphics were designed by Mark Kannemeyer.
LitNet: Jou #
2015-12-17 Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter.LitNet: Jou medalje
2015-12-03In hierdie week se nuusbrief: pryswenners, die eerste golf inskrywings van LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015, boekresensies en die jongste bydraes rondom Suid-Afrikaanse universiteite, toegang en transformasie.
LitNet: Jou woord van die jaar 2015
2015-11-27Jou woord van die jaar, Afrikaans as onderrigtaal, aanvalle in Parys, die kykNET-Rapport Boekpryse 2015, NP van Wyk Louw se soeke na God, Spoegwolf en wolwe in Mongolië, liefdadigheidsprojekte, en vele meer. Klik hier vir als nuut op LitNet.
LitNet op TV: Wat is 'n taal?
2015-11-06Afrikaanse ikone Pieter‑Dirk Uys, André P Brink, Karen Zoid, David Kramer, Riaan Cruywagen, Koos Kombuis, Emo Adams en Etienne van Heerden verskyn in LitNet se televisie-advertensie.
LitNet: Jou mite
2015-11-05Ikone en mitiese figure, boekeliefde en besparingswenke, sprokies en sterrestelsels, blues en brawe teoloeë – vandeesweek se nuusbrief is mities.
LitNet: Vlam in die sneeu
2015-10-29Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.
