Zanmare Klein

My naam is Zanmaré Klein. Ek is 15 jaar oud en is in gr. 10. My gunsteling-skoolvakke is RTT, geskiedenis en Afrikaans. Ek hou van skryf, musiek luister en teken. My droom is om eendag ’n mode-ontwerper of ’n fotograaf te wees. Ek wil eendag graag na Hawaii toe gaan as ek die geleentheid kry. My doelwit is om skool te voltooi en om universiteit toe te gaan. Ek wil nie net suksesvol wees nie, maar ek wil ook gelukkig wees.

WF 2015: ’n Nuwe begin

Zanmare Klein Kuberklas Kreatief 2015-05-19

“Ek hoop jy is gereed vir wat kom, Jes!” roep Isak uit die kombuis. “Pa het lank gewag vir ’n dag soos hierdie.

Top