Zaan Bester

Zaan Bester is verbonde aan die Eenheid vir Afrikaans en Engels van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum. Sy is betrokke by die ontwikkeling en aanbied van akademiese geletterdheidskursusse, asook by die ontwikkeling van akademiese geletterdheidstoetse vir ICELDA

LitNet Akademies: Zaan Bester gesels met Tobie van Dyk

Zaan Bester, Tobie van Dyk 2012-09-03 "Ek snap dit dat ’n nuweling-eerstejaarstudent nie gelukkig daarmee is om ’n akademiesegeletterdheidsmodule of ’n taalmodule te volg wanneer hy/sy by ’n universiteit aankom nie – hy/sy is dan nou immers hier om ’n ingenieur te word, of ’n dokter, of ’n prokureur. "
Top