Yasmin Skibbe

Ek is 'n student in kus- en hawe-ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch. Ek hoop dat ek teen die einde van die jaar my graad sal behaal het, sodat ek my kennis kan toepas op kwessies buite die akademiese wêreld.

Ek streef om balans te vind tussen akademiese, sosiale, sport- en kulturele aktiwiteite. Ek dans graag – in my kamer, in dansklasse, buite, enige plek! Verder draf en swem ek. En so nou en dan roep die berg my vir 'n lekker fietsrit.

Einstein-kompetisie: Yasmin Skibbe

Yasmin Skibbe Einstein-kompetisie 2016-06-07

Yasmin is 'n student in kus- en hawe-ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch. Sy dans ook graag – in haar kamer, in dansklasse, buite, enige plek! 

Top