Xandri Schoultz

Ek is 'n hardwerkende student met ‘n groot passie vir chemie. As ek nie in die laboratorium is nie, hou ek van kreatiewe stokperdjies soos pottebakkery en kunsprojekte. 

Toekennings ontvang in 2013:

Die Beste Meestersgraad deur 'n Navorsingstudent in Wetenskap, Ingenieurswese en Tegnologie.
Die Rupert-Gesinstiging-toekenning vir akademiese uitnemendheid op meestersvlak.
Die Visekanselier-toekenning vir Beste Nagraadse Student in Wetenskap, Ingenieurswese en Tegnologie. 
Die S2A3-bronsmedalje vir die mees uitstaande meestersgraad in die wetenskapafdeling van die NMMU.                   

Webskakels vir my publikasies:

dx.doi.org/10.1016/j.inoche.2016.04.031
dx.doi.org/10.1016/j.inoche.2016.03.020
dx.doi.org/10.1016/j.poly.2016.03.059
dx.doi.org/10.1016/j.poly.2016.04.016
dx.doi.org/10.1016/j.inoche.2014.07.040
dx.doi.org/10.1016/j.poly.2015.04.023
dx.doi.org/10.1515/ncrs-2014-0241
dx.doi.org/10.1515/ncrs-2014-9022 
dx.doi.org/10.1515/ncrs-2014-0248.

Einstein-kompetisie: Xandri Schoultz

Xandri Schoultz Einstein-kompetisie 2016-06-24

Xandri het in 2013 die S2A3-bronsmedalje vir die mees uitstaande meestersgraad in die wetenskapafdeling van die NMMU ontvang.

Top