Tom Jones in Parys
2025-04-10"Ek is spyt dat ek nie ’n kollega se aanbod aanvaar het om sy SLK te leen nie. Nie net sou dit dalk my klasmaats beïndruk het nie, maar omdat dit ’n afslaankap is, sou die dakliggie nie so kwaai op my bles skyn met die oopmaak van die deur nie."
