Willie Kühn

Willie Kühn

Willie het veertig jaar by NasPers gewerk, onder meer as koerant- en tydskrifjoernalis. Hy was redakteur van Beeld en later ook Huisgenoot, en het ook ʼn digbundel gepubliseer. Tans afgetree, hou hy hom besig met reis en stedelike boerdery (as daar water is).

Top