Willie Hofmeyr

Willie Hofmeyr is die voormalige hoof van die batebeslagleggingseenheid.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Willie Hofmeyr

Freek Robinson, Willie Hofmeyr Onderhoude 2022-04-13

Ebrahim Patel, die minister van Handel en Nywerheid, het vir Willie Hofmeyr, die bekende korrupsiewaghond en voormalige hoof van die batebeslagleggingseenheid, aangestel om in die raad van die Nasionale Loterykommissie te dien. Freek Robinson vra hom uit oor wat hy daar aangetref het en wat hy beplan om daar te doen.

Top