Willem Burger
Willem (alias Wimpie, of die lopende advertensie Wimpy Burger) is ’n Swartlander wat weeksdae sy brood by die kommunikasie-onderneming Lemonade Hub verdien. In sy vorige lewe was hy ’n boer. Maar maak nie saak wat hy doen nie, hy’t ’n wye belangstellingsveld en lees enigiets van godsdiens en filosofie tot moord en doodslag. En hy’t ’n mening oor min of meer alles – soms uitputtend vir sy geliefdes en vriende, maar meestal (darem) vermaaklik.
Resensie: Noah
Willem Burger
2014-04-23
"Die bouproses verloop vinniger as by Nkandla en gou-gou staan die houtreplika van die Titanic daar."