Will van der WaltReis2015-04-17Die storie van Septentrion spook in die nou strate van Antibes, die kusdorp tussen Nice en Cannes. Antibes se ou-dorp self laat my dink aan ’n langbaard-grysaard wat na die soutgolwe van die see ruik, en dit was Ptolemeus, die Griekse geograaf, wat aan dié inboorlinge die naam mense van die see (Saleya) toegeken het. […]
Will van der WaltReis2015-04-15Dit was in 'n klein landelike dorpie oos van Andong in Suid-Korea waar die wêreld van groteske kuns vir my aansienlik verbreed het, my binnegedring en daar nes geskop het. Is dit nodig, na meer as ’n eeu se 'moderne' kuns om nog onsself te herinner dat kuns nie altyd mooi en strelend hoef te […]