Wilfred Jonckheere

Gebore 17 Augustus 1938 te Brussel, België. Grade: 1961: Licentiaat Germaanse Filologie, Universiteit Gent. 1966: Ph. D. (Rhodes-universiteit). 1972-1983: Senior Lektor, Deptartement Afrikaans en Nederlands, Rhodes-universiteit. 1984-1998: Professor en Departementshoof Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Natal, Pietermaritzburg. 2000 en 2003: Gasdosent Nederlands, Universiteit van Jakarta.

André Brink. ’n Huldeblyk

Wilfred Jonckheere 2015-02-12 "André se veelsydige belangstelling (literatuur, filosofie, musiek, fotografie, skilderkuns, ens) was verstommend en uiters stimulerend vir almal met wie hy sy kennis gedeel het."
Top