Vowel spaces of the varieties of Bruinafrikaans
2023-10-01"We analysed and interpreted speech recordings of the reading of a standardised word list by 346 speakers from ten recording areas in Southern Africa to achieve the stated objective. Of these areas, four are in the Western Cape, two in the Northern Cape, a few in the Eastern Cape, one each in the Free State and North West, as well as one in Namibia."
Die vokaalruimtes van Bruinafrikaanse variëteite
2023-10-01"Die gegewe dat daar soveel bruin sprekers van Afrikaans in en om Gobabis in Namibië voorkom, en die insluiting deur Ponelis (1992) van dele van Namibië in sy hoofindeling van Noordwestelike Afrikaans, regverdig die insluiting van hierdie streek as ’n opnamegebied van ons ondersoek. Baie van die bruin mense hier identifiseer hulleself as Basters, Kleurlinge, Namas, Herero’s en Ovambo’s, wat dit ’n ryk versameling Afrikaanssprekendes maak en dit die moeite werd maak om hulle uitspraak in te sluit by en te vergelyk met dié van die Suid-Afrikaanse bruin sprekers."

