WebvoetSêNet-briewe2014-06-12DagsêNet As ek nou terugdink aan my vroegste onthou van rugby hoor ek die Bats Vat hom Dawie sing. In daai jare het ’n span nie uit amper 30 spelers bestaan nie. Daar was 15 en twee reserwes. Wat net opgegaan het as iemand seer gekry het. Vir ’n hele paar jaar het die kern […]