Einstein-kompetisie: Wanda Verster
2016-05-24Wanda, 'n professionele argitek, is besig met 'n PhD-studie oor kunsruimtes. Sy is tans vir 'n semester aan die kunsgeskiedenisdepartement van Uppsala-universiteit verbonde.
Wanda, 'n professionele argitek, is besig met 'n PhD-studie oor kunsruimtes. Sy is tans vir 'n semester aan die kunsgeskiedenisdepartement van Uppsala-universiteit verbonde.