US Woordfees

 

Persvrystelling: Hierdie skrywers word in Toyota US Woordfees Kortverhaalbundel 2020 opgeneem

US Woordfees Toyota US Woordfees 2019-11-19

"Ses-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe bundel getiteld Aanhou beweeg en geraas maak, wat by die Toyota US Woordfees van 6–15 Maart 2020 te koop sal wees."

Inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag

US Woordfees Toyota US Woordfees 2018-07-12

Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2018 om 16:00.

US Woordfees 2015: Program

US Woordfees 2014-12-17 Hier is die volledige program van die US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.

Wen vyf dubbelkaartjies na US Woordfees 2015!

US Woordfees 2014-12-02 US Woordfees 2015 gaan vir die eerste keer 'n eie feeskoerant hê! Maar wat moet die naam wees? As jou voorstel gekies word, kan jy vyf dubbelkaartjies na vertonings van jou keuse wen.
Top