Trudie Steyn

Trudie Steyn is ’n professor in die Departement Onderwysleierskap en bestuur aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy het al etlike artikels in nasionale en internasionale vaktydskrifte gepubliseer en verskeie referate oor menslikehulpbronbestuur en uitnodigende onderwys gelewer. Haar besondere navorsingsfokus is die professionele ontwikkeling van onderwysers.

Die manifestering van teorie in die skoolhoof se rol in onderwysersamewerking: ’n gevallestudie

Trudie Steyn 2014-08-13 Wat is die rol van die skoolhoof in die bevordering van 'n samewerkingskultuur? Trudie Steyn ondersoek die skakel tussen skoolleierskap en geselekteerde leierskaps- en onderwysersamewerkingsteorieë.

’n Konseptuele raamwerk vir voortgesette professionele ontwikkeling van onderwysers in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel

Trudie Steyn 2013-06-05 "Hierdie artikel fokus spesifiek op die Nasionale Raamwerk vir Onderwysersopleiding en -ontwikkeling, die Geïntegreerde Strategiese Beplanningsraamwerk in Suid-Afrika en amptelike dokumente van die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders."
Top