Tossie van Tonder (Nobonke)

Danser-skrywer-storieverteller-sweepklapper.

Tien vrae: Tossie van Tonder oor My African Heart

Tossie van Tonder (Nobonke), Naomi Meyer 2015-03-20 "Ek idealiseer al vir langer as 20 jaar dat al elf ons tale kan floreer om ’n digte netwerk van literatuur in Suid-Afrika teweeg te bring. Afrikaans is ’n lewensmag wat iets omtrent die oorlewing en florering van ’n identiteit in hierdie plek verteenwoordig. Laat dit enige vorm aanneem – hoe groter die verskeidenheid, hoe beter."
Top