Tony Mpisi

Tony Mpisi het ’n PhD (Opvoedkundige Sielkunde) en is tans ’n senior lektor in die Skool van Opvoedkunde aan Sol Plaatje Universiteit. Sy navorsingsbelangstelling is multikulturele opvoedkunde, diversiteitsopvoedkunde, maatskaplikegeregtigheidsonderrig en onderwyseropleiding. Hy is betrokke by voor- en nagraadse onderrig in Opvoedkunde en het verskeie boekhoofstukke en artikels gepubliseer.

Reflexive journey of teacher educators at a newly established university

Emma Groenewald, Tony Mpisi Academic research 2024-07-04

"The findings further demonstrate the value of critical reflection for teacher educators to navigate a diverse university environment positively, enabling them to embrace a transformed teaching approach."

Die refleksiewe reis van onderwyseropleiers aan ’n nuutgestigte universiteit

Emma Groenewald, Tony Mpisi LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-07-04

"Refleksie is ’n vaardigheid waartydens ervaringe van die verlede opgeroep, herleef en geëvalueer word. Deur introspeksie word refleksie ’n bekenisvormingsproses om die self en ander beter te verstaan."

Top