Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb
2020-01-06“Hierdie najaar het die hervorming van die hele Fakulteit se programme begin. Dit het ons gebruik om ons band met Afrikaans te versterk en offisieel te maak. Na lang onderhoude het ons tot die volgende gekom. Ons studente Nederlands sal op die vyfde jaar van hul nagraadse studie verplig Afrikaans moet volg in twee semesters.”

