Tobi Louw

My voorliefde vir die wiskundige modellering van mikrobiologie het my al toegelaat om in verskeie velde rond te snuffel: biomediese en weefselmanipulasie, alternatiewe alggebaseerde brandstof en, onlangs, waterwese. Nes 'n mikroskoop verskaf wiskunde 'n blik op die wonderlike wêreld wat van ons sintuie versteek is.

Einstein-kompetisie: Tobi Louw

Tobi Louw Einstein-kompetisie 2016-06-01

"Nes 'n mikroskoop verskaf wiskunde 'n blik op die wonderlike wêreld wat van ons sintuie versteek is."

Top