Tobi Jooste

Tobi Jooste is ’n sanger, televisiepersoonlikheid en skrywer.

Als is ’n f*kop: ’n gesprek met Tobi Jooste

Elize Perrin, Tobi Jooste Skrywersonderhoude 2020-11-20

"Die boek gaan nie oor COVID-19 nie, alhoewel die virus die mat onder my voete uitgeruk het, nes by die mense in die res van die wêreld," vertel Tobi. "Ek kon nog met van die inperkingsreëls (hoe belaglik dit soms ook is) saamleef, maar wat my bekommer, is die emosionele impak wat die pandemie op mense het."

Top